{"product_id":"die-afrikaners-n-biografie-9780624041818","title":"Die Afrikaners: 'n Biografie","description":"Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Hermann Giliomee\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Tafelberg\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 09\/09\/2013\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 686\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 2.37lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 9.61h x 6.69w x 1.37d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780624041818\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eProf. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare 'n rubriek in die Cape Times behartig. Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40829711319155,"sku":"9.78E+12","price":44.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_79fde074-01d1-4b29-9e3d-e1a40a2132c0.jpg?v=1684417548","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/die-afrikaners-n-biografie-9780624041818","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}