{"product_id":"die-respektabele-meneer-hartslief-9780798170345","title":"Die respektabele meneer Hartslief","description":"Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgele  pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Chris Karsten\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Human \u0026amp; Rosseau\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 12\/10\/2014\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 402\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 1.12lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 0.89d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780798170345\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eKarsten het die ATKV-Prosaprys vir sy debuutroman, Frats, gewen in 2008 en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Seisoen van sonde in 2010. In 2011 wen Chris beide die ATKV-Prosaprys en die ATKV-Prys vir Spanningslektuur vir Abel se Ontwaking. 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd. Karsten is 'n ervare oudkoerantman (Beeld, Volksblad en Rapport) en skrywer van kinderboeke, sowel as 'n Ware misdaad-reeks. 'n Film gebaseer op Abel se ontwaking word einde 2014 vrygestel. Hy woon deesdae in Kanada saam met sy vrou en sy seun.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Human \u0026 Rosseau","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40551753351283,"sku":"9.7808E+12","price":30.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_74acbc6c-a2db-400a-b8ab-0dc22ebe690c.jpg?v=1667397953","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/die-respektabele-meneer-hartslief-9780798170345","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}