{"product_id":"ena-murray-omnibus-39-9780624065272","title":"Ena Murray Omnibus 39","description":"In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil h  nie. Die oplossing: hulle soek eerder s lf 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-'n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee 'n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-'n-bietjiebos van die lewe vasgevang.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Ena Murray\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Tafelberg\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 09\/01\/2013\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 514\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 1.30lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 1.03d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780624065272\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eEna Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":41100214304883,"sku":"9.78062E+12","price":31.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_f140dde9-38aa-4f92-be52-b59e019d5fa2.jpg?v=1700144302","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/ena-murray-omnibus-39-9780624065272","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}