{"product_id":"geheime-revolusie-memoires-van-n-spioenbaas-9780624074564","title":"Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas","description":"In die duister w reld van spioene geld die gewone re ls nie. Ni l Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste tre  was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Niël Barnard\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Tafelberg\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 04\/10\/2015\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 320\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 0.82lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 0.67d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780624074564\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eNiël Barnard was hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) en eerste minister PW Botha se regterhand gedurende die 1980's. In 1988 en 1989 het hy 'n reeks geheime gesprekke gehad met Nelson Mandela, wat toe nog in aanhouding was. Hierdie gesprekke het die fondasie gelê vir Mandela se vrylating in 1990, die ANC se ontbanning en die politieke hervorming wat daarop sou volg. In die vroeë 1990's het Barnard as direkteur-generaal van die departement van konstitusionele ontwikkeling 'n sleutelrol gespeel in die onderhandelingsproses en die opstel van die Grondwet.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40080973463667,"sku":"9.78E+12","price":25.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_4752dd8d-bae1-426c-ad63-5dac4441cd2e.jpg?v=1652277759","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/geheime-revolusie-memoires-van-n-spioenbaas-9780624074564","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}