{"product_id":"haar-naam-is-ragel-9780796316042","title":"Haar naam is Ragel","description":"Ragel Naud  het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer n  die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Helena Hugo\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Lux Verbi\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 02\/01\/2013\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 280\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 0.79lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 0.63d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780796316042\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Lux Verbi","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40133705138291,"sku":"9.78E+12","price":24.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_bb5cc5c9-6982-410b-9977-ab4e4b3785b8.jpg?v=1654176289","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/haar-naam-is-ragel-9780796316042","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}