{"product_id":"molestering-verkragting-en-pornografie-antwoorde-tot-oorwinning-en-vrymaking-9781499686463","title":"Molestering, verkragting en pornografie: Antwoorde tot oorwinning en vrymaking","description":"Indien u 'n slagoffer of oortreder van molestering, verkragting en\/of pornografie is, moet u beslis hierdie boek lees. Dit kan met enige persoon van enige ouderdom, geslag, klas, nasie en ras gebeur. Gewillige seksuele oortreding soos owerspel, prostitusie en pornografie is van die oudste sondes wat aan die mens bekend is - prostitusie word gereken as een van die oudste \"beroepe\" in die wêreld. Vanuit dit, het molestering en verkragting voortgespruit wat onder geweldsmisdaad sorteer. In ons moderne era, met al die organisasies, wette en strawwe wat in plek is om sulke oortreders mee te straf, is dit aan die toeneem, veral a.g.v. van die internet. Dit is een van die enkel grootse oorsake vir die toename in veral kinder handel, verkragting en molestering. Gereeld word wêreldwye sindikate oopgevlek wat hierby betrokke is, wat gesiene mense in die samelewing insluit. Net soos dwelms, raak baie mense - nie net mans - verslaaf aan hierdie misdryf en kan hulself, in die meeste gevalle, nie beheer nie. In hierdie boek, ontbloot ons die kern van hierdie misdryf wat die mens hieraan verslaaf maak. Die skriftuurlike kennis van die waarheid maak vry, so ook in hierdie verband. Elke slagoffer van hierdie wandade, sal verstaan hoe om waarlik vry te raak en in geestelike oorwinning te leef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Karen Franks\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Createspace Independent Publishing Platform\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 05\/26\/2014\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 48\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 0.17lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 9.02h x 5.98w x 0.10d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9781499686463\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Createspace Independent Publishing Platform","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":66875406516339,"sku":"9781499686463","price":8.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/files\/img_7d3c2d34-71cb-4a6d-8168-b4db20e3fe37.jpg?v=1792082954","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/molestering-verkragting-en-pornografie-antwoorde-tot-oorwinning-en-vrymaking-9781499686463","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}