{"product_id":"skrapnel-9780798162562","title":"Skrapnel","description":"Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Irma Venter\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Human \u0026amp; Rosseau\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 07\/05\/2013\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 370\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 1.03lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 0.82d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780798162562\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eIrma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy fokus meestal op die motorbedryf. Sy het al verskeie toekennings gekry, onder andere drie Pica-toekennings as handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Reis is haar passie, en sy het al ongeveer 30 lande besoek. Sy werk hard daaraan om die syfer so vinnig as moontlik te laat styg. Mongolië, San Francisco en Mali is nog op haar lys om te verken. Gelukkig laat haar werk haar toe om gereeld te reis. Sy hou van nuwe plekke, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwending in daardie volgorde nie.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Human \u0026 Rosseau","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40133711855731,"sku":"9.78E+12","price":24.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_d864a011-6a71-4e78-af36-6e0327a342a2.jpg?v=1654176324","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/skrapnel-9780798162562","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}