{"product_id":"swemlesse-vir-n-meermin-9780624076315","title":"Swemlesse vir 'n meermin","description":"Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, h t sy aanhou skryf, aan 'n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het 'n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Marita Van Der Vyver\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Tafelberg\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 05\/05\/2015\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 216\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 0.62lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 0.49d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780624076315\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eMarita van der Vyver het haar kinderjare in Kaapstad deurgebring en 'n meestersgraad in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. In haar twintigerjare publiseer sy drie jeugromans voordat haar eerste volwasse roman, Griet skryf 'n sprokie, in 1992 'n blitsverkoper en 'n literêre sensasie word. Haar volwasse romans word deurgaans in Engels, Hollands en Duits vertaal, terwyl Griet skryf 'n sprokie in sowat 'n dosyn tale gepubliseer is. Marita woon op 'n klein dorpie in die suide van Frankryk saam met haar Franse man, Alain Claisse. Hulle het drie seuns en 'n dogter.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40080973529203,"sku":"9.78E+12","price":20.95,"currency_code":"EUR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_0c6e0e3e-e1ff-4cfa-adfd-703be01cb1cc.jpg?v=1652277761","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/en-de\/products\/swemlesse-vir-n-meermin-9780624076315","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}