{"product_id":"eilande-9780624086901","title":"Eilande","description":"EILANDE is m  r as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit s  vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eAuthor:\u003c\/b\u003e Dan Sleigh\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublisher:\u003c\/b\u003e Tafelberg\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePublished:\u003c\/b\u003e 12\/17\/2016\u003cbr\u003e\u003cb\u003ePages:\u003c\/b\u003e 766\u003cbr\u003e\u003cb\u003eBinding Type:\u003c\/b\u003e Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWeight:\u003c\/b\u003e 2.11lbs\u003cbr\u003e\u003cb\u003eSize:\u003c\/b\u003e 8.50h x 5.50w x 1.69d\u003cbr\u003e\u003cb\u003eISBN:\u003c\/b\u003e 9780624086901\u003cbr\u003e\u003cb\u003eLanguage:\u003c\/b\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cp\u003e\u003cb\u003eAbout the Author\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eDan Sleigh is in 1938 op die plaas Geelbeksfontein aan die Weskus gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg en sluit by die Vloot aan. Hy behaal in 1987 sy doktorsgraad in geskiedenis aan die US. In 2001 wen hy die Sanlam\/Insig\/Tafelberg-romanwedstryd vir Eilande, wat ook etlike ander pryse ontvang. 1795 is volgens hom sy laaste roman.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003ci\u003eThis title is not returnable\u003c\/i\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40384317882483,"sku":"9.78E+12","price":48.75,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0555\/9255\/0515\/products\/img_cecc93eb-3bf6-4f32-b02b-a61a693260f4.jpg?v=1661435214","url":"https:\/\/bookstorenmore.com\/products\/eilande-9780624086901","provider":"Bookstore N More","version":"1.0","type":"link"}