1
/
of
1
Tafelberg
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
Regular price
€26,95 EUR
Regular price
Sale price
€26,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In di stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word di teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos di van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.
Author: Albert Blake
Publisher: Tafelberg
Published: 11/05/2010
Pages: 368
Binding Type: Paperback
Weight: 1.13lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.76d
ISBN: 9780624049227
Language: Afrikaans
Author: Albert Blake
Publisher: Tafelberg
Published: 11/05/2010
Pages: 368
Binding Type: Paperback
Weight: 1.13lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.76d
ISBN: 9780624049227
Language: Afrikaans
This title is not returnable
Share
