1
/
of
1
Human & Rosseau
Die respektabele meneer Hartslief
Die respektabele meneer Hartslief
Regular price
€30,95 EUR
Regular price
Sale price
€30,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgele pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.
Author: Chris Karsten
Publisher: Human & Rosseau
Published: 12/10/2014
Pages: 402
Binding Type: Paperback
Weight: 1.12lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.89d
ISBN: 9780798170345
Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
Publisher: Human & Rosseau
Published: 12/10/2014
Pages: 402
Binding Type: Paperback
Weight: 1.12lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.89d
ISBN: 9780798170345
Language: Afrikaans
About the Author
Karsten het die ATKV-Prosaprys vir sy debuutroman, Frats, gewen in 2008 en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Seisoen van sonde in 2010. In 2011 wen Chris beide die ATKV-Prosaprys en die ATKV-Prys vir Spanningslektuur vir Abel se Ontwaking. 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse romanwedstryd. Karsten is 'n ervare oudkoerantman (Beeld, Volksblad en Rapport) en skrywer van kinderboeke, sowel as 'n Ware misdaad-reeks. 'n Film gebaseer op Abel se ontwaking word einde 2014 vrygestel. Hy woon deesdae in Kanada saam met sy vrou en sy seun.
This title is not returnable
Share
