Skip to product information
1 of 1

Human & Rosseau

Die vrou in die blou mantel

Die vrou in die blou mantel

Regular price €30,95 EUR
Regular price Sale price €30,95 EUR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.

Author: Deon Meyer
Publisher: Human & Rosseau
Published: 11/06/2017
Pages: 128
Binding Type: Paperback
Weight: 0.46lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.30d
ISBN: 9780798177450
Language: Afrikaans

About the Author
Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in twaalf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013, Ikarus, 2015 en Koors, 2016). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon.

This title is not returnable

View full details