1
/
of
1
Tafelberg
Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze
Diepsee: 'n Keur uit die verhale van E. Kotze
Regular price
€30,95 EUR
Regular price
Sale price
€30,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Diepsee is 'n keur uit al die kortverhaalbundels van E. Kotze: Halfkrone vir die Nagmaal, Silt van die aarde, Halwe hemel, Waterwyfie en ander woestynverhale en Die wind staan oos. Dit is uitsonderlik fyn stories oor die ruwe Sandveld aan die Weskus van Suid-Afrika.
Author: E. Kotze
Publisher: Tafelberg
Published: 12/10/2014
Pages: 226
Binding Type: Paperback
Weight: 0.64lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.52d
ISBN: 9780624073840
Language: Afrikaans
Author: E. Kotze
Publisher: Tafelberg
Published: 12/10/2014
Pages: 226
Binding Type: Paperback
Weight: 0.64lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.52d
ISBN: 9780624073840
Language: Afrikaans
About the Author
E. Kotze is gebore op 'n plaas aan die Bergrivier. Sy word groot aan die Weskus, waar haar pa 'n ingenieur by die kreeffabriek was. In 1954 trou sy met die skipper Willie Kotze, wie se vertellings oor ervarings op land en see aanleiding gee tot haar eerste bundel kortverhale, Halfkrone vir die Nagmaal (1982). Later volg die bundels Silt van die aarde (1986), Halwe hemel (1992), Waterwyfie (1997), Slag van die breekbrander (2000) en Die wind staan oos (2007), sowel as twee gewilde romans, Toring se baai (2009) en Hoogty (2011). Kotze woon in 'n aftreeoord in Kaapstad.
This title is not returnable
Share
