1
/
of
1
Tafelberg
Dubbelspel
Dubbelspel
Regular price
€24,95 EUR
Regular price
Sale price
€24,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeri rs, die Russe, Koreane, Indi rs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om di w reld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd ges het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook ges dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.
Author: Wilna Adriaanse
Publisher: Tafelberg
Published: 04/20/2014
Pages: 416
Binding Type: Paperback
Weight: 1.16lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.93d
ISBN: 9780624068037
Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
Publisher: Tafelberg
Published: 04/20/2014
Pages: 416
Binding Type: Paperback
Weight: 1.16lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.93d
ISBN: 9780624068037
Language: Afrikaans
About the Author
Wilna Adriaanse het op Worcester grootgeword en skoolgegaan, en sy voltooi daarna haar studies op Stellenbosch. Sy is getroud met Deon Adriaanse en is ma van drie seuns. So tussendeur haar swangerskappe studeer sy sielkunde deur Unisa. Sy is verslaaf aan lees én aan skryf. Met Rebecca, Met ander woorde, Die boek van Ester, Vier seisoene kind en 'n Klein lewe het Wilna wegbeweeg van die tradisionele liefdesverhaal. Hierdie verhale met hulle komplekse karakterisering en verwikkelde storielyne het topverkopers geword en haar leespubliek sterk uitgebrei.
This title is not returnable
Share
