1
/
of
1
Tafelberg
Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas
Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas
Regular price
€25,95 EUR
Regular price
Sale price
€25,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In die duister w reld van spioene geld die gewone re ls nie. Ni l Barnard onthul wat hy in die 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het - soos hoogs geheime gesprekke wat hy met Nelson Mandela begin voer het, wat die eerste tre was na 'n demokratiese bewind. Die boek werp ook lig op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980's, soos die gesprekskanaal met die Russiese KGB en die vastrek van Britse spioene.
Author: Niël Barnard
Publisher: Tafelberg
Published: 04/10/2015
Pages: 320
Binding Type: Paperback
Weight: 0.82lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.67d
ISBN: 9780624074564
Language: Afrikaans
Author: Niël Barnard
Publisher: Tafelberg
Published: 04/10/2015
Pages: 320
Binding Type: Paperback
Weight: 0.82lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.67d
ISBN: 9780624074564
Language: Afrikaans
About the Author
Niël Barnard was hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) en eerste minister PW Botha se regterhand gedurende die 1980's. In 1988 en 1989 het hy 'n reeks geheime gesprekke gehad met Nelson Mandela, wat toe nog in aanhouding was. Hierdie gesprekke het die fondasie gelê vir Mandela se vrylating in 1990, die ANC se ontbanning en die politieke hervorming wat daarop sou volg. In die vroeë 1990's het Barnard as direkteur-generaal van die departement van konstitusionele ontwikkeling 'n sleutelrol gespeel in die onderhandelingsproses en die opstel van die Grondwet.
This title is not returnable
Share
