1
/
of
1
Tafelberg
Hartland
Hartland
Regular price
€24,95 EUR
Regular price
Sale price
€24,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na 'n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van 'n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom.
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Publisher: Tafelberg
Published: 11/01/2012
Pages: 560
Binding Type: Paperback
Weight: 1.55lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.25d
ISBN: 9780624056911
Language: Afrikaans
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Publisher: Tafelberg
Published: 11/01/2012
Pages: 560
Binding Type: Paperback
Weight: 1.55lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.25d
ISBN: 9780624056911
Language: Afrikaans
About the Author
Deon Opperman het oor die vyftig verhoogdramas op sy kerfstok en is twee keer met die Hertzogprys vir Drama bekroon. Onlangse televisiedramas sluit in Kruispad, Getroud met rugby en Donkerland. Hartland is die eerste van sy dramas wat tot roman verwerk is. Hy sê dit was 'n besonderse ervaring vir hom om te sien hoe Kerneels Breytenbach toneel vir toneel en episode vir episode sy draaiboek tot prosa omskep: "Drama en prosa is uiteenlopende vaardighede, en dit is vir my 'n voorreg dat die Afrikaner-trilogie wat my so na aan die hart lê, 'n nuwe lewe as romans deur Kerneels gekry het."
This title is not returnable
Share
