Skip to product information
1 of 1

Independently Published

Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare

Kaskenades van die Agtermekaar Kêrels en die Koeksisters: Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare

Regular price €6,95 EUR
Regular price Sale price €6,95 EUR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare, op 'n Disco-klankbaan. Drie boeiende stories uit die destydse klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa, Broer, Elvis, Dik Lynn en Lynn Blouwildebees, Jakes, Jungle en Prowler alles aangevang het. Karakters wie se blote bestaan oorle Oom Paul Kruger in sy graf sou laat rondtol. Ja, benewens die Koeksisters was daar ook die Kieriejollers! Verslawende verhale van pret, passie, perversie, prostitusie, drank, dwelms, geweld en gemeenskap in die bisarre dog glansryke milieu van Club Athos in Schoemanstraat, Pretoria rondom 1978/79.

Author: Sheree Rayfield, Pieter Uys
Publisher: Independently Published
Published: 03/27/2019
Pages: 26
Binding Type: Paperback
Weight: 0.12lbs
Size: 9.02h x 5.98w x 0.06d
ISBN: 9781091701762
Language: Afrikaans

This title is not returnable

View full details