1
/
of
1
Human & Rosseau
Klassiek reeks: 'n Ander land
Klassiek reeks: 'n Ander land
Regular price
€25,95 EUR
Regular price
Sale price
€25,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.
Author: Karel Schoeman
Publisher: Human & Rosseau
Published: 06/15/2013
Pages: 418
Binding Type: Paperback
Weight: 1.16lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.93d
ISBN: 9780798145114
Language: Afrikaans
Author: Karel Schoeman
Publisher: Human & Rosseau
Published: 06/15/2013
Pages: 418
Binding Type: Paperback
Weight: 1.16lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.93d
ISBN: 9780798145114
Language: Afrikaans
This title is not returnable
Share
