Skip to product information
1 of 1

eReads Sa

Kortverhale van Stilfontein en ander stories

Kortverhale van Stilfontein en ander stories

Regular price €13,95 EUR
Regular price Sale price €13,95 EUR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
"Kortverhale van Stilfontein en ander stories" handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die o van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet

Author: Adriaan Van Der Westhuizen
Publisher: eReads Sa
Published: 05/18/2016
Pages: 222
Binding Type: Paperback
Weight: 0.49lbs
Size: 7.81h x 5.06w x 0.47d
ISBN: 9780620701501
Language: Afrikaans

This title is not returnable

View full details