1
/
of
1
Createspace Independent Publishing Platform
Molestering, verkragting en pornografie: Antwoorde tot oorwinning en vrymaking
Molestering, verkragting en pornografie: Antwoorde tot oorwinning en vrymaking
Regular price
€8,95 EUR
Regular price
Sale price
€8,95 EUR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Indien u 'n slagoffer of oortreder van molestering, verkragting en/of pornografie is, moet u beslis hierdie boek lees. Dit kan met enige persoon van enige ouderdom, geslag, klas, nasie en ras gebeur. Gewillige seksuele oortreding soos owerspel, prostitusie en pornografie is van die oudste sondes wat aan die mens bekend is - prostitusie word gereken as een van die oudste "beroepe" in die wêreld. Vanuit dit, het molestering en verkragting voortgespruit wat onder geweldsmisdaad sorteer. In ons moderne era, met al die organisasies, wette en strawwe wat in plek is om sulke oortreders mee te straf, is dit aan die toeneem, veral a.g.v. van die internet. Dit is een van die enkel grootse oorsake vir die toename in veral kinder handel, verkragting en molestering. Gereeld word wêreldwye sindikate oopgevlek wat hierby betrokke is, wat gesiene mense in die samelewing insluit. Net soos dwelms, raak baie mense - nie net mans - verslaaf aan hierdie misdryf en kan hulself, in die meeste gevalle, nie beheer nie. In hierdie boek, ontbloot ons die kern van hierdie misdryf wat die mens hieraan verslaaf maak. Die skriftuurlike kennis van die waarheid maak vry, so ook in hierdie verband. Elke slagoffer van hierdie wandade, sal verstaan hoe om waarlik vry te raak en in geestelike oorwinning te leef.
Author: Karen Franks
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Published: 05/26/2014
Pages: 48
Binding Type: Paperback
Weight: 0.17lbs
Size: 9.02h x 5.98w x 0.10d
ISBN: 9781499686463
Language: Afrikaans
Author: Karen Franks
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Published: 05/26/2014
Pages: 48
Binding Type: Paperback
Weight: 0.17lbs
Size: 9.02h x 5.98w x 0.10d
ISBN: 9781499686463
Language: Afrikaans
This title is not returnable
Share
