Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Swemlesse vir 'n meermin

Swemlesse vir 'n meermin

Regular price €20,95 EUR
Regular price Sale price €20,95 EUR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, h t sy aanhou skryf, aan 'n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het 'n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?

Author: Marita Van Der Vyver
Publisher: Tafelberg
Published: 05/05/2015
Pages: 216
Binding Type: Paperback
Weight: 0.62lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.49d
ISBN: 9780624076315
Language: Afrikaans

About the Author
Marita van der Vyver het haar kinderjare in Kaapstad deurgebring en 'n meestersgraad in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. In haar twintigerjare publiseer sy drie jeugromans voordat haar eerste volwasse roman, Griet skryf 'n sprokie, in 1992 'n blitsverkoper en 'n literêre sensasie word. Haar volwasse romans word deurgaans in Engels, Hollands en Duits vertaal, terwyl Griet skryf 'n sprokie in sowat 'n dosyn tale gepubliseer is. Marita woon op 'n klein dorpie in die suide van Frankryk saam met haar Franse man, Alain Claisse. Hulle het drie seuns en 'n dogter.

This title is not returnable

View full details