Skip to product information
1 of 1

Human & Rosseau

Bidsprinkaan

Bidsprinkaan

Regular price $30.45 USD
Regular price Sale price $30.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgel . Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook di drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is.

Author: André P. Brink
Publisher: Human & Rosseau
Published: 11/15/2005
Pages: 252
Binding Type: Paperback
Weight: 0.86lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.57d
ISBN: 9780798146517
Language: Afrikaans

This title is not returnable

View full details