1
/
of
1
Kwela
Buys: 'n Grensroman
Buys: 'n Grensroman
Regular price
$29.48 USD
Regular price
Sale price
$29.48 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik w relduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, vo lvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Author: Willem Anker
Publisher: Kwela
Published: 12/10/2014
Pages: 434
Binding Type: Paperback
Weight: 1.46lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.97d
ISBN: 9780795707391
Language: Afrikaans
Author: Willem Anker
Publisher: Kwela
Published: 12/10/2014
Pages: 434
Binding Type: Paperback
Weight: 1.46lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.97d
ISBN: 9780795707391
Language: Afrikaans
About the Author
Willem Anker (1979) se eerste roman, Siegfried (Kwela, 2007), is met die UJ-debuutprys en die Jan Rabie/Rapport-prys bekroon. Hy doseer skeppende skryfkunde en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch en is ook die skrywer van teatertekste soos Slaghuis, Skrapnel en Samsa-masjien.
This title is not returnable
Share
