Skip to product information
1 of 1

Jasmyn

Ena Murray Omnibus 35

Ena Murray Omnibus 35

Regular price $23.74 USD
Regular price Sale price $23.74 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Drie heerlike verhale. In Die vrou in die spie l word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker . . . In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haar voor te doen as 'n middeljarige oujongnooi wat aansoek doen om die pos van huishoudster vir twee jong kinders. En in Die kleine kring lig Henda se verloofde haar 'n maand voor hul troue in dat hy 'n ander vrou liefhet . . .

Author: Ena Murray
Publisher: Jasmyn
Published: 09/20/2012
Pages: 504
Binding Type: Paperback
Weight: 1.27lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.01d
ISBN: 9780624056485
Language: Afrikaans

This title is not returnable

View full details