1
/
of
1
Tafelberg
Ena Murray Omnibus 38
Ena Murray Omnibus 38
Regular price
$23.74 USD
Regular price
Sale price
$23.74 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die verhale in hierdie omnibus is En die klippe sal uitroep, Die tonnel en Keerkring van die hart.
Author: Ena Murray
Publisher: Tafelberg
Published: 06/01/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624057840
Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
Publisher: Tafelberg
Published: 06/01/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624057840
Language: Afrikaans
About the Author
Ena Murray is al beskryf as "die mees gelese skrywer in Afrikaans". Sy is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Ena Murray het altyd deeglik navorsing gedoen alvorens sy met die skryf van 'n nuwe roman begin het. Deesdae woon sy op Mosselbaai in die Suid-Kaap.
This title is not returnable
Share
