1
/
of
1
Tafelberg
Ena Murray Omnibus 39
Ena Murray Omnibus 39
Regular price
$36.11 USD
Regular price
Sale price
$36.11 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil h nie. Die oplossing: hulle soek eerder s lf 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? En in Wag-'n-bietjiebos van die liefde ondersoek die maatskaplike werker Lisbe Erwee 'n nuwe geval in Keerboomstraat en word onvermydelik in die wag-'n-bietjiebos van die lewe vasgevang.
Author: Ena Murray
Publisher: Tafelberg
Published: 09/01/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624065272
Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
Publisher: Tafelberg
Published: 09/01/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624065272
Language: Afrikaans
About the Author
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.
This title is not returnable
Share
