1
/
of
1
Jasmyn
Ena Murray Omnibus 40
Ena Murray Omnibus 40
Regular price
$23.74 USD
Regular price
Sale price
$23.74 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar tw dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .
Author: Ena Murray
Publisher: Jasmyn
Published: 12/12/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624065678
Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
Publisher: Jasmyn
Published: 12/12/2013
Pages: 514
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 1.03d
ISBN: 9780624065678
Language: Afrikaans
About the Author
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.
This title is not returnable
Share
