Skip to product information
1 of 1

Lux Verbi

Haar naam is Ragel

Haar naam is Ragel

Regular price $27.87 USD
Regular price Sale price $27.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Ragel Naud het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer n die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.

Author: Helena Hugo
Publisher: Lux Verbi
Published: 02/01/2013
Pages: 280
Binding Type: Paperback
Weight: 0.79lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.63d
ISBN: 9780796316042
Language: Afrikaans

This title is not returnable

View full details