1
/
of
1
Queillerie
Kamikaze
Kamikaze
Regular price
$27.87 USD
Regular price
Sale price
$27.87 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy n alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig n g te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en 'n moordenaar uit jou nagmerries . . .
Author: Rudie Van Rensburg
Publisher: Queillerie
Published: 07/27/2017
Pages: 336
Binding Type: Paperback
Weight: 0.72lbs
Size: 7.81h x 5.06w x 0.70d
ISBN: 9780795801532
Language: Afrikaans
Author: Rudie Van Rensburg
Publisher: Queillerie
Published: 07/27/2017
Pages: 336
Binding Type: Paperback
Weight: 0.72lbs
Size: 7.81h x 5.06w x 0.70d
ISBN: 9780795801532
Language: Afrikaans
About the Author
Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in SuidAfrika en oorsee. Kamikaze is sy vyfde roman, na Slagyster, Kopskoot, Judaskus en Pirana.
This title is not returnable
Share
