Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Klimtol

Klimtol

Regular price $29.81 USD
Regular price Sale price $29.81 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsab en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral di van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal. En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . .

Author: Etienne Van Heerden
Publisher: Tafelberg
Published: 09/01/2013
Pages: 352
Binding Type: Paperback
Weight: 1.19lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.79d
ISBN: 9780624057796
Language: Afrikaans

About the Author
Internasionaal bekende skrywer Etienne van Heerden woon saam met sy vrou, Kaia, op Stellenbosch. Hierdie veelbekroonde skrywer is die afgelope twee dekades reeds betrokke by die doseer van letterkunde, literêre teorie en kreatiewe skryfwerk. Tans is prof. Van Heerden verbonde aan die Universiteit van Kaapstad waar hy benewens kreatiewe skryfwerk-begeleiding ook gemoeid is met die doseer van literêre teorie, mediastudies en Suid-Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.

This title is not returnable

View full details