Skip to product information
1 of 1

Human & Rosseau

Kobra

Kobra

Regular price $38.55 USD
Regular price Sale price $38.55 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedo nlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is di man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf

Author: Deon Meyer
Publisher: Human & Rosseau
Published: 11/20/2013
Pages: 394
Binding Type: Paperback
Weight: 1.33lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.88d
ISBN: 9780798165044
Language: Afrikaans

About the Author
Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Hy woon tans in Stellenbosch. Sy publikasies sluit in tien romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, en Kobra, 2013.). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur en 7 Dae.

This title is not returnable

View full details