1
/
of
1
Human & Rosseau
Onsigbaar
Onsigbaar
Regular price
$29.48 USD
Regular price
Sale price
$29.48 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo n 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En s begin 'n koorsagtige tog deur 'n w reld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.
Author: Deon Meyer
Publisher: Human & Rosseau
Published: 05/30/2012
Pages: 386
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.86d
ISBN: 9780798165501
Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
Publisher: Human & Rosseau
Published: 05/30/2012
Pages: 386
Binding Type: Paperback
Weight: 1.30lbs
Size: 9.21h x 6.14w x 0.86d
ISBN: 9780798165501
Language: Afrikaans
This title is not returnable
Share
