Tafelberg
Plesierengel
Plesierengel
Couldn't load pickup availability
Author: Leon Van Nierop
Publisher: Tafelberg
Published: 08/30/2013
Pages: 374
Binding Type: Paperback
Weight: 1.04lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.83d
ISBN: 9780624064718
Language: Afrikaans
About the Author
Leon van Nierop is 'n baie bekende radio-, televisie- en romanskrywer. Verder doseer hy rolprentwaardering aan WITS en die Tshwane Universiteit van Tegnologie en is ook bekend as rolprentresensent. Hy het al meer as dertig publikasies die lig laat sien. In Desember 1999 ontvang hy die Twilight Life Time Achievement Award van 'n reklameagentskap vir sy bydrae as veral resensent tot die rolprentbedryf in Suid-Afrika die vorige 25 jaar. Hy het in 2009 die Caxton-toekenning gekry as beste skrywer van die jaar en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG-Sanlam radiodrama-skryfkompetisie bekroon. In 2011 word hy met 'n ATKV-MediaVeertjie bekroon vir die beste dokumentêre program of programreeks vir Die Afrikaanse rolprent gister.
This title is not returnable
Share
