Skip to product information
1 of 1

Queillerie

Slagyster

Slagyster

Regular price $40.53 USD
Regular price Sale price $40.53 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Format
Quantity
Daar's 'n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie - posse l- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 'n ernstige waarskuwing op sy diensrekord - sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is 'n debuut-spanningsverhaal deur 'n opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.

Author: Rudie Van Rensburg
Publisher: Queillerie
Published: 08/01/2013
Pages: 356
Binding Type: Paperback
Weight: 0.99lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.79d
ISBN: 9780795801563
Language: Afrikaans

About the Author
Rudie van Rensburg is in 1951 in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, waarna hy in 1982 medestigter en uitgewer van Bloemnuus word, en later redakteur van Die Ekonoom-saketydskrif. In 1987 verhuis hy Kaap toe en sluit hom by Sanlam se reklame-afdeling aan. In 2008 word sy komedie Die Begrafnis (onder die skuilnaam Phil Janse) by die KKNK bekroon met die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater (beste dramaturg). Die stuk verskyn in boekvorm by Genugtig! Uitgewers. In 2009 verskyn 'n self-publikasie vir kleuters, Die Doempies van Tafelberg. Rudie skilder reeds die afgelope 25 jaar en van sy werke is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika, die VSA, Duitsland, Brittanje en Australië. Rudie is getroud met Lize en het drie kinders. Slagyster is sy debuutroman.

This title is not returnable

View full details