Human & Rosseau
Sondebok
Sondebok
Couldn't load pickup availability
Author: Irma Venter
Publisher: Human & Rosseau
Published: 12/10/2014
Pages: 386
Binding Type: Paperback
Weight: 1.08lbs
Size: 8.50h x 5.50w x 0.86d
ISBN: 9780798170338
Language: Afrikaans
About the Author
Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy fokus meestal op die motorbedryf. Sy het al verskeie toekennings gekry, onder andere drie Pica-toekennings as handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Haar eerste roman, Skoenlapper (2012), is met die ATKV-prys vir spanningslektuur bekroon. Haar tweede roman, Skrapnel, het in 2013 verskyn. Reis is haar passie, en sy het al ongeveer 30 lande besoek. Sy werk hard daaraan om die syfer so vinnig as moontlik te laat styg. Mongolië, San Francisco en Mali is nog op haar lys om te verken. Gelukkig laat haar werk haar toe om gereeld te reis. Sy hou van nuwe plekke, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwending in daardie volgorde nie.
This title is not returnable
Share
