Natani l is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip spitsvondig en b ie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: "As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap." 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels. Natani l has done it again. 41 pitch-perfet stories from his most recent stage productions since 2012: funny, wry, and often with a bitter sting in the tail. These stories evoke South Africans at their best, and their worst. It's the small dorpies, the crazy characters on the fringe, and always Natani l's uncanny insight into human nature. 27 stories are in Afrikaans, and 14 in English.
Author: Nataniël Publisher: Human & Rosseau Published: 09/17/2016 Pages: 266 Binding Type: Paperback Weight: 0.69lbs Size: 8.50h x 5.50w x 0.56d ISBN: 9780798175685 Language: Afrikaans
About the Author Nataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990's is hy veral gewild as skrywer en koskenner. Nataniël was born in Grahamstown in the Eastern Cape. He studied music at Stellenbosch University and first became popular as a cabaret and stage artist, but since the 1990's has also built a reputation as a writer, columnist and celebrity chef. 150 Stories dominated the bestseller charts for weeks on end.